![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
POSDUIF VAN DIE WIND Posduif, jy ken die wind se rigting , strandlangs voort.Stuur my ‘n posduif. Posduif volg die wind. Voorentoe, verder, vlieg saam die wind , oor die osean, ‘n bietjie terug gewaai en dan maak jy ‘n draai. Posduif, jy bied geen weerstand, jy ken elke wind en elke draai. Posduif gaan na waar die wind jou waai. Posduif, posduif hou bietjie links, bietjie regs , swaar deur mekaar is jy gewaai. Bietjie ver van die pad af geswaai. Vertrou op die posduif, hy ken die vreemde wind, met al die draaie weet hy waar hy gaan waai. Die posduif wat altyd die weg sal vind, deur elke draai en elke wind wat waai.
|
|||
|